Die Society of Architectural Historians (SAH) is 'n internasionale nie-winsgewende organisasie met setel in Chicago, Verenigde State wat die bestudering en bewaring van die wêreld se argitektoniese erfenis bevorder. Die SAH het sowat 3 500 lede, onder wie argitektuurhistorici, argitekte, landskapsargitekte, bewaringsdeskundiges, studente en spesialiste in verwante velde en belangstellende lede van die algemene publiek.
Eksterne skakels Aanlyn-ensiklopedie
SAH Archipedia Boekreeks - Buildings of the United States (BUS)
Buildings of the United States - Volumes University of Virginia Press - Buildings of the United States Media
Society of Architectural Historians op YouTube
Kategorie:Amerikaanse organisasies