Þórunn Erna Clausen (gebore 12 September 1975) is 'n Yslandse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ploey (2018) en in die televisiereekse Ófærð (2015), Case (2015), en Documentary Now! (2015).

Filmografie Rolprente 2014: The Biggest Rescue 2018: Ploey

Televisiereekse 2008: Mannaveiðar 2015: Ófærð 2015: Case 2015: Documentary Now!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Yslandse aktrises van die 21ste eeu