Hera Hilmar (gebore 27 Desember 1988) is 'n Yslandse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anna Karenina (2012), Life in a Fishbowl (2014), en An Ordinary Man (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Anna Karenina 2014: Life in a Fishbowl 2016: The Oath 2017: An Ordinary Man 2017: The Ottoman Lieutenant 2017: Sumarbörn 2018: Mortal Engines 2018: The Ashram

Televisiereekse 2013: Da Vinci's Demons 2018: D'Astrain No Cinema 2018: Mortal Artists 2019: See

Eksterne skakels