María Thelma Smáradóttir (gebore 22 Januarie 1993) is 'n Yslandse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Black's Game (2012) en Arctic (2018).

Filmografie Rolprente 2012: Black's Game 2018: Arctic

Video's 2019: Forget You

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Yslandse aktrises van die 21ste eeu