Ágústa Eva Erlendsdóttir (gebore 28 Julie 1982) is 'n Yslandse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jar City (2006) en in die televisiereekse Documentary Now! (2015) en Beforeigners (2019).
Filmografie Rolprente 2006: Jar City 2007: Parents 2009: Mr. Bjarnfreðarson 2011: Polite People 2011: City State 2012: Ávaxtakarfan 2014: Brave Men's Blood 2017: I Remember You
Televisiereekse 2005: Sjáumst með Silvíu Nótt 2007: The Silvia Night Show 2010: Hlemmavídeó 2015: Documentary Now! 2017: Steypustöðin 2019: Beforeigners
Televisierolprente 2005: Áramótaskaup 2005
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Yslandse musici Kategorie:Yslandse aktrises van die 21ste eeu