Steinunn Ólína Þorsteinsdóttir (gebore 2 Julie 1969) is 'n Yslandse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Beowulf & Grendel (2005) en in die televisiereekse Ófærð (2015) en Case (2015).

Filmografie Rolprente 1997: Pearls and Swine 2005: Beowulf & Grendel

Televisiereekse 2015: Ófærð 2015: Case The Trip

Eksterne skakels

Kategorie:Yslandse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969