Halla Vilhjálmsdóttir (gebore 30 Januarie 1982) is 'n Yslandse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Made in Iceland (2002), Dorks & Damsels (2007), en Ghost Machine (2009).
Filmografie Rolprente 2002: Made in Iceland 2007: Dorks & Damsels 2009: Ghost Machine
Televisiereekse 2006: X-Factor 2008: Mannaveiðar
Video's 2009: The Making of 'Ghost Machine'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Yslandse aktrises van die 21ste eeu