Heida Reed (gebore 22 Mei 1988) is 'n Yslandse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Poldark (2015) en Stella Blómkvist (2017).

Filmografie Rolprente 2012: True Bloodthirst Bix Blank

Televisiereekse 2015: Poldark 2017: Stella Blómkvist

Televisierolprente 2016: Poldark Revealed

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Yslandse aktrises van die 21ste eeu