Agnes-Nicole Winter (gebore 17 April 1966) is 'n Sweedse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Terminal Exposure (1987) en The Invisible Kid (1988), en in die televisiereeks Extra! Extra! (2006).

Filmografie Rolprente 1987: Terminal Exposure 1988: The Invisible Kid

Televisiereekse 2006: Extra! Extra! 2009: Svenska Hollywoodfruar

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse draaiboekskrywers Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu