Malin Levanon (gebore 12 November 1977) is 'n Sweedse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Reunion (2013), Tjuvheder (2015), en The Ark: An Iron Sky Story.
Filmografie Rolprente 2002: Pornodrome: Una storia dal vivo 2009: In Your Veins 2013: The Reunion 2015: Tjuvheder 2015: Flocken 2017: The War Game The Ark: An Iron Sky Story
Televisiereekse 2000: Hotel Seger 2009: Ballar av stål
Video's 2006: Bitten by the Bug 2007: Ciao Ciao Cannonau 2008: Me as a monkey
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu