Erika Linder (gebore 11 Mei 1990) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Below Her Mouth (2016) en Cover.
Filmografie Rolprente 2016: Below Her Mouth Cover
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu