Madeleine Martin (gebore 20 Augustus 1991) is 'n Sweedse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Easy Money II: Hard to Kill (2012), Easy Money III: Life Deluxe (2013), en Breaking Surface (2020).

Filmografie Rolprente 2012: Easy Money II: Hard to Kill 2013: Easy Money III: Life Deluxe 2015: Eternal Summer 2015: Kluven Dröm 2020: Breaking Surface Glöm natten som kommer Tomorrow's Taken

Televisiereekse 2009: Riverside 2016: Insiativet (Initiativet) 2018: Katsching! 2018: Sjukt oklar 2020: Gabriel Klint

Video's 2014: Avicii: Addicted to You

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu