Nermina Lukac (gebore 5 Januarie 1990) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eat Sleep Die (2012) en The Prosecutor the Defender the Father and His Son (2015), en in die televisiereeks Sommarkväll (2009).
Filmografie Rolprente 2012: Eat Sleep Die 2015: The Prosecutor the Defender the Father and His Son
Televisiereekse 2009: Sommarkväll
Eksterne skakels
Kategorie:Sweedse aktrises Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu