Hierdie is 'n lys van universiteite in Suid-Afrika. Vir doeleindes van die lys, word kolleges en universiteit gedefinieer as geakkrediteerde post-sekondêre instellings wat grade toeken.
Sommige private instellings is plaaslike kampusse van buitelandse universiteite. Inrigtings vir die toekenning van grade (beide openbare en privaat) moet geregistreer wees by, en hul spesifieke graadprogramme, geakkrediteer wees deur, die Raad vir Hoër Onderwys.
In 2004 het Suid-Afrika sy openbare stelsel vir hoër onderwys begin hervorm, en klein openbare universiteite in groter instellings versmelt en geïnkorporeer. Aan die einde van die artikel word die universiteite en technikons van die land, wat saam met ander geïnkorporeer en saamgesmelt is en dus nie meer bestaan nie, gelys.
Twee nuwe universiteite is in 2013 van stapel gestuur, Sol Plaatje-universiteit en die Universiteit van Mpumalanga. Hulle word voorlopig in die kategorie universiteite vir tegnologie ingedeel, ter afwagting van die uiteensetting van hul programme.
Openbare universiteite Openbare universiteite in Suid-Afrika word in drie soorte verdeel: tradisionele universiteite, wat teoreties gerigte universiteitsgrade aanbied; universiteite van tegnologie ("technikons"), wat professioneel-georiënteerde diplomas en grade aanbied; en omvattende universiteite, wat 'n kombinasie van beide soorte kwalifikasies bied.
Tradisionele universiteite
InstellingBynaamGestigUniversiteit statusVoorgraadsNagraadsTotaalLigging(s)MediumUniversiteit van KaapstadIkeys / UCT1 Oktober 1829 Our history Opgespoor op 13 Mei 20112 April 191818 42110 65329 074KaapstadEngelsUniversiteit van Fort HareUFH / Blues19169 0742 00011 074Alice, Oos-Londen, BhishoEngUniversiteit van die VrystaatKovsies / UFS28 Januarie 1904 Brief History Opgespoor op 28 April 2011195021 1935 08226 275Bloemfontein, PhuthaditjhabaEngUniversiteit van KwaZulu-NatalUKZN/Natal/Impi1 Januarie 200411 Januarie 2004 History - University of KwaZulu-Natal Opgespoor op 13 Mei 201133 45613 06446 520 (2016)Durban, Pietermaritzburg, Pinetown, WestvilleEngUniversiteit van LimpopoTurfloop1 Januarie 200511 Januarie 200517 2733 32720 600Polokwane, MankwengEngNoordwes-UniversiteitNWU/Pukke/Potch1 Januarie 200411 Januarie 200443 5963 23544 008Mahikeng, Mankwe, Potchefstroom, VanderbijlparkAfr (Potchefstroom kampus) Setswana (Mafikeng kampus) Eng (Vaaldriehoek kampus)Universiteit van PretoriaTuks/Tukkies/UP4 Maart 1908 History of the University of Pretoria. Opgespoor op 31 Augustus 2009.10 Oktober 193028,450 UP in a Nutshell 2009. Opgespoor op 31 Augustus 2009.10 48438 934Pretoria, Johannesburg2EngRhodes-universiteitRhodes/RU31 Mei 190410 Maart 19515 4561 1276 700GrahamstadEngSefako Makgatho Universiteit vir Mediese Wetenskappe3SMU (voorheen bekend as MEDUNSA)16 Mei 201416 Mei 20146 410 (2018)Ga-Rankuwa, PretoriaEngUniversiteit StellenboschMaties1866 Opgespoor op 13 Mei 20112 April 191817 970 9 85327 823Stellenbosch, Saldanhabaai, Bellville, TygerbergEngUniversiteit van Wes-KaaplandUWC1959197011 8363 39015 226Bellville (Kaapstad)EngUniversiteit van die WitwatersrandWits1896 Opgespoor op 13 Mei 2011192224 62113 23438 353JohannesburgEng Opmerking 1: Deur samesmelting van bestaande instellings Opmerking 2: Die universiteit se bestuurskool, die Gordon Institute of Business Science, het 'n kampus in Illovo en 'n middestadkampus in Pritchardstraat, in die middestad van Johannesburg. Opmerking 3: Afkomstig van die Universiteit van Limpopo waarmee die Mediese Universiteit van Suid-Afrika versmelt het.
Omvattende universiteite
Instelling Bynaam Gestig Voorgraadse Nagraads Totale Ligging(s) Medium Universiteit van Johannesburg UJ 1 Januarie 2005 § (1967 as RAU, Technikon Witwatersrand en die Oos-Randse kampus van Vista-universiteit ) > 50 000 Johannesburg, Soweto Eng Nelson Mandela-universiteit Madibaz/NMU 1 Januarie 2005 § (1964 as UPE ) 19 768 2 884 22 652 Gqeberha, George Eng Universiteit van Suid-Afrika Unisa 1873 (UCGH) 300 000 Afstandsonderrig, met hoofkwartier in Pretoria, kampusse en streekskantore landwyd Eng Universiteit van Venda UNIVEN 1982 10 968 Thohoyandou Eng Walter Sisulu-universiteit Wsu 1977 (Unitra) 32 081 (2018) Oos-Londen, Butterworth, Mthatha, Queenstown Eng Universiteit van Zoeloeland Unizulu 1960 6 456 369 6 825 Empangeni Eng Opmerking §: Deur samesmelting van bestaande instellings.
Universiteite vir Tegnologie
Instelling Bynaam Gestig Universiteitstatus Voorgraads Nagraads Totaal (2011) Ligging(s) Medium Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie CPUT/Cats 2005 1 2005 32000 Bellville, Kaapstad Eng Sentrale Universiteit vir Tegnologie CUT 1981 9 933 Bloemfontein, Welkom Eng Durban Universiteit van Tegnologie DUT 2002 1 2002 23000 Durban, Pietermaritzburg Eng Mangosuthu Universiteit van Tegnologie MUT 1979 2007 Umlazi Eng Universiteit van Mpumalanga 2013 2013 Nelspruit Eng Sol Plaatje-universiteit SPU 2013 2013 Kimberley, Noord-Kaap Eng Tshwane Universiteit van Tegnologie TUT 2003 1 2003 60000 Pretoria, Nelspruit, Polokwane, Ga-Rankuwa, Soshanguve, Witbank Eng Vaal Universiteit vir Tegnologie VUT 1966 2003 17000 Vanderbijlpark, Secunda, Kemptonpark, Klerksdorp, Upington Eng Opmerking 1 : Deur samesmelting van bestaande instellings
Private seminare, institute en kolleges vir privaatgraadtoekenning
Private kolleges, universiteite en sakeskole +InstellingBynaamGestigInskrywingsgetalleTipeLigging(s)MediumThe School of the Creative Economy (deel van Stadio Multiversity)AFDA1994Film, TV en akteurskoolJohannesburgEngAkademia20111 358https://akademia.ac.za/index.php/2020/04/17/vanjaar-ontvang-191-akademia-studente-kwalifikasies-in-absentia/ Opgespoor en besoek op 12 Mei 2020Afrikaans, Christelik, deeltyds en afstandsonderrigCenturion (Studiesentrums: Bellville, Boksburg, Pretoria, Krugersdorp, Somerset-Wes en Vanderbijlpark)AfrAkademie Reformatoriese Opleiding en Studies (AROS)Aros2003800Nie-winsgewend, Afrikaans, Christelik, onderwysopleidingPretoriaAfrBelgium Campus ITversity1999800Nie-winsgewend, bied grade en diplomas in inligtingstegnologiePretoria, Kemptonpark en GqeberhaEngCityVarsity , deel van Educor 1996Skool vir media en kreatiewe kunsteKaapstad en Braamfontein, JohannesburgEngBoston City Campus and Business College199225 000Loopbaan-georienteerde programme in sake- en mediastudies45 ondersteuningsentrums regoor Suid-AfrikaEngCityVarsity , deel van Educor 1996Skool vir media en kreatiewe kunsteJohannesburg, KaapstadEngCTU Training SolutionsCTU1987100,000Privaat tersiêre inrigtingDurban, Johannesburg, Kaapstad, Pretoria, Pietermaritzburg, Gqeberha, Bloemfontein, Nelspruit, Stellenbosch, Polokwane, Potchefstroom, VereenigingEngeta Collegeeta1983Sport- en Ontspanning bestuursgradePretoria, Kaapstad, George, Bloemfontein, Johannesburg, Gqeberha, Stellenbosch, DurbanEngCornerstone Institute1970Onafhanklike, nie-winsgewende instelling - Sielkunde, Etiek, Filosofie, Religieuse studies, Sakestudies, Onderwys, Sosiologie en Gemeenskapsontwikkeling.Kaapstad (Kantore: Johannesburg, Hatfield, Pretoria, Nelspruit, Witbank, Oos-Kaap, Hermanus, Helderberg, Plettenbergbaai, George)EngDamelin , deel van Educor 1943100,000PrivaatkollegeDurban, Johannesburg, Kaapstad, Pretoria, Pietermaritzburg, Oos-Londen, Bloemfontein, GqeberhaEngEmbury Institute of Higher Education, deel van Stadio Multiversity1995Onderwysopleiding (pre-skool en primêre skool onderwysers)Durban, Midrand en PretoriaEngHelderberg College of Higher Education HBC1928400±Sewende-dag Adventiste Christelike Privaat Hoër OnderwysinstellingSomerset-Wes, KaapstadEngHenley Business School - Africa, 'n kampus van Henley Business School, Universiteit van Reading, VKHenleyInternasionale SakeskoolSandtonEngIMM Graduate School, gestig deur die Instituut vir Bemarkingsbestuur 1960Hoofsaaklik gefokus op afstandsonderrig - bemarking en besigheid Student ondersteuningsentrums in Kaapstad, Stellenbosch, Durban, Johannesburg (Edenvale, Milpark en Sandton), Pretoria en Harare, ZimbabweEngInscape Education GroupGrade in OntwerpJohannesburgEngMANCOSA, lid van Honoris United Universities1995SakeskoolDurban en JohannesburgEngMilpark Education, deel van Stadio Multiversity1997Voorgraads en nagraadse kwalifikasies in besigheidJohannesburg, Durban, KaapstadEngIIE MSA, deel van The Independent Institute of EducationMonash2001Privaat Hoër Onderwys, voormalig bekend as Monash SA, 'n kampus van die Monash Universiteit van AustraliëJohannesburgEngPearson Institute of Higher Education, 'n filiaal van Pearson PlcPIHE20198000Loopbaan-georiënteerde kwalifikasies en programme (voormalig bekend as Midrand Graduate Institute & CTI Education Group)Bedfordview, Bloemfontein, Kaapstad, Durban, Durbanville, Oos-Londen, Midrand, Nelspruit, Gqeberha, Potchefstroom, Pretoria, VanderbijlparkEngRegenesys Business SchoolRegenesys1997Internasionale sakeskoolSandton; Mumbai, Indië en Lagos, NigeriëEngRegent Besigheidskool, lid van Honoris United UniversitiesSakeskoolDurban en JohannesburgEngRed & Yellow Creative School of BusinessRed & Yellow1994Kreatiewe sakeskoolKaapstad, JohannesburgEngRichfield Graduate Institute of TechnologyRichfield1990Loopbaan-georiënteerde kwalifikasies in inligtings-en kommunikasietegnologie; sake, ekonomie en bestuurs- en openbare administrasie Verskeie kampusse regoor Suid-AfrikaEngIIE Rosebank College, deel van The Independent Institute of EducationIIE Rosebank196817000Loopbaan-gefokusde kwalifikasies en programmeBloemfontein, Braamfontein - Johannesburg, Polokwane, Pretoria-stad, Pretoria Sunnyside, Pietermaritzburg en DurbanEngSACAP Die Suid-Afrikaanse Kollege vir Toegepaste SielkundeSACAP1997Privaat instelling - aanlynKaapstad, Durban, Pretoria, JohannesburgEngSuid-Afrikaanse Instituut vir Erfenisstudies en BewaringSAIHSC1994Privaat, nagraadse instellingTwee Riviere, Oos-KaapEngSuidelike Sakeskool, deel van Stadio Multiversity1996Bestuur, polisiëring en die regHoofsaaklik afstandsonderrig, met kampusse in Krugersdorp en Windhoek, NamibiëEngSt Augustine College of South Africa1999Privaat katolieke tersiêre instelling, erken deur die Kongregasie vir Katolieke Onderwys as 'n Katolieke universiteit.JohannesburgEngStenden South Africa2, 'n kampus van NHL Stenden Universiteit vir Toegepaste Wetenskap (Nederland)Stenden10 April 2002Programme in Hotel- en RampbestuurPort AlfredEngThe Open WindowOW1989±800Visuele Kommunikasieontwerp, Film en Animasieskool.Irene, PretoriaEngIIE Varsity College, deel van The Independent Institute of EducationIIE Varsity College199316,900PrivaatkollegeKaapstad, Durban (Durban-Noord en Wes), Pretoria, Johannesburg (Midrand en Sandton), Pietermaritzburg, GqeberhaEngIIE Vega School, deel van The Independent Institute of EducationVega1999Bemarking en ReklameKaapstad, Durban, Pretoria, JohannesburgEng 1 Bied ook graadprogramme aan deur Regent-universiteit, Verenigde State van Amerika 2 Kampus van Stenden-universiteit, Nederland
Teologiese seminare