Die Rooitolbos (Leucadendron discolor) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Piketberg. Die plant is eenslagtig met mannetjie- en vroulike plante. Die struik word 2 m hoog en dra blomme in September. Die plant groei in rotsagtige sandsteen grond op hoogtes van 450-500 m.

Vuur vernietig die plant maar die saadjies, wat in 'n tol geberg word, oorleef. Na die vuur val die saadjies na die grond.

In Engels staan dit as die Piketberg Conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 79.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi PlantzAfrica Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Leucadendron Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika