Die hartsblaarspeldekussing (Leucospermum cordatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en word gevind in die Kogelberg. Die struik word 20 cm hoog en dra blomme van Julie tot Desember.
In Engels staan dit as die Heart-leaf pincushion bekend.
Galery
Sien ook Lys van speldekussingspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika