Anne Benoît is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Adversary (2002), Paris (2008), The Woman in the Fifth (2011), en Farewell, My Queen (2012).
Filmografie Rolprente 2002: The Adversary 2007: Darling 2008: Paris 2011: The Woman in the Fifth 2011: Louise Wimmer 2012: Farewell, My Queen 2015: Looking for Her 2015: I Am a Soldier 2020: Bruits Blancs
Televisiereekse 2019: The Traveller Paris Police 1900
Televisierolprente 2001: Médée 2012: Un crime oublié 2016: Du vent dans les branches de sassafras
Video's 2020: Aldo Cocco Music - Emilia Chou Photography
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu