Emmanuelle Bercot (gebore 6 November 1967) is 'n Franse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clément (2001), Backstage (2005), Polisse (2011), en My King (2015).

Filmografie Rolprente 1995: Inner City 1998: Class Trip 2001: Clément 2005: Backstage 2010: The Big Picture 2011: Polisse 2012: The Players 2012: Rue Mandar 2013: On My Way 2015: My King 2015: Standing Tall 2016: 150 Milligrams 2018: Girls of the Sun 2018: School's Out 2019: Happy Birthday 2020: De son vivant 2020: Jumbo 2020: L'ennemi

Televisiereekse 2019: ForesTiVi

Televisierolprente 1999: Le choix d'Élodie 2010: Student Services Euthanasia

Video's 2014: Ravie 2017: French Directors' Touch

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu