Clara Bellar (gebore 28 Oktober 1972) is 'n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A.I. Artificial Intelligence (2001), Kill the Poor (2003), en Dominion (2005).

Filmografie Rolprente 1994: Un amour aveugle 1995: Rendezvous in Paris 1996: Oranges amères 1996: Waiting Game 1997: So This Is Romance? 1998: The First 9 1/2 Weeks 1999: This Space Between Us 2001: A.I. Artificial Intelligence 2003: Kill the Poor 2003: The Pharmacist 2005: Dominion 2014: Being and Becoming

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu