Die Kabeljousrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit mond uit via 'n strandmeer (lagune) in die Indiese Oseaan aan die noordekant van Jeffreysbaai.
Die Kabeljous se oorsprong/voedingsrivier vanuit die binneland (duskant die R330-pad) is op Google-kaarte verkeerdelik as die Dieprivier aangedui.
Eksterne skakel Google-kaart van die Kabeljousrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap