Die M270 en M274 is die turboaangejaagde inlynviersilinderenjins wat sedert 2011 deur Mercedes-Benz vervaardig word. Hulle volg onderskeidelik die vorige M266- en M271-enjins op. Die enjin het in 2017 op die Ward's 10 Best Engines-lys verskyn.
Ontwerp M270 verwys na die dwarsgemonteerde enjin vir voorwieldryfvoertuie, terwyl M274 verwys na die langsgeplaasde enjinuitleg vir agterwielaandrewe voertuie gebruik word. Albei enjins is gebaseer op dieselfde ontwerp met dubbele bonokasse, 4 kleppe per silinder, veranderlike kleptydreëling, direkte inspuiting en voldoen aan die EU6-uitlaatstandaard. 'n 2.0 L-enjin is in September 2012 bekendgestel met 'n verhoogde suierslag tot 92 mm, verhoogde prestasiesyfers en 'n kompressieverhouding van 9,8:1. Die M274-enjin is ook sedert 2014 op die Infiniti Q50 gebruik.
M270-enjin Enjin Verplasing Krag Wringkrag Jaar M270 DE16 LA R 1.6 L (1595 cc) 75 kW 101 pk teen 4500–6000 opm 180 Nm teen 1200–3500 opm 2015- 90 kW teen 5000 opm 200 Nm teen 1250–4000 opm 2011- M270 DE16 LA 115 kW teen 5000 opm 250 Nm teen 1250–4000 opm M270 DE20 LA 2.0 L (1991 cc) 115 kW teen 5000 opm 270 Nm teen 1250–4000 opm 2013- 135 kW teen 5000 opm 300 Nm teen 1250–4000 opm 155 kW teen 5 500 opm 350 Nm teen 1200–4000 opm 2012- 160 kW teen 5500 opm 350 Nm teen 1200–4000 opm 2015-
M270 DE16 LA R 75 kW weergawe
2015–2018 W176 A160 2015–2018 W246 B160
90 kW weergawe 280px|duimnael|300px|Die M270 lê netjies in 'n blou Mercedes A-klas W176 2011–2018 W246 B180 2012–2018 W176 A180 2013–2019 C117 CLA180 2015–2019 X156 GLA180
M270 DE16 LA duimnael|320px|M270DE16LA-enjin staan gereed vir 'n B-klas W246 model 2011–2018 W246 B200 2012–2018 W176 A200 2013–2019 C117 CLA200 2014–2019 X156 GLA200
M270 DE20 LA 115 kW weergawe
2013–2018 W246 B200 aardgas 2017 – huidige GLA-klas H247 (Chinese mark)
135 kW weergawe
2013–2018 W246 B220 2014–2018 W176 A220 2015–2019 X253 GLC200 2017 – huidige GLA-klas H247 (Chinese mark)
155 kW weergawe
2012–2018 W176 A250 2012–2018 W246 B250 2013–2019 C117 CLA250 2013–2019 X156 GLA250 2015–2019 X253 GLC250 2016–2019 Infiniti QX30
160 kW weergawe
2015–2018 W176 A250 Sport 2015–2019 C117 CLA250 Sport
M274 DE16 LA Enjin Verplasing Krag Wringkrag Jaar M274 DE16 LA 1.6 L (1595 cc) 95 kW teen 5 000 opm 210 Nm teen 1 200–4 000 opm 2015- 115 kW teen 5 300 opm 250 Nm teen 1 250–4 000 opm 2012- M274 DE20 LA 2.0 L (1991 cc) 115 kW teen 5 000 opm 270 Nm teen 1 250–4 000 opm 2013- 135 kW teen 5 500 opm 300 Nm teen 1 200–4 000 opm 155 kW teen 5 500 opm 350 Nm teen 1 200–4 000 opm 180 kW teen 5 500 opm 370 Nm teen 1 300–4 000 opm 2015- 189 kW teen 5 800-6 100 opm 2019-
95 kW weergawe
2015 – huidige W205 C160
115 kW weergawe
2012–2013 W204 C180 2013–2016 W212 E180 2017– huidige W213 E180
2013–2016 W212 E200 aardgas-gedrewe
135 kW weergawe
2013–2016 W212 E200 2013–2016 X204 GLK200 2014–2018 W205 C200 2015 – huidige R172 SLK200 2016 – huidige W213 E200
155 kW weergawe
2013–2016 W212 E250 2013–2016 X204 GLK250 2014–2018 W205 C250 2015–2018 W205 C350e 2015–huidige V37 Q50 / Nissan Skyline 2016–huidige W213 E250 2016–huidige W213 E350e 2015–2019 X253 GLC350e 2016–huidige Mercedes-Benz Vito (Chinese mark; bekend as die M274 920) 2016–huidige CV37 Q60 2018–huidige Y51 Q70 slegs die Chinese model
180 kW weergawe
2015–2018 W205 C300 2015–2018 W213 E300 2015 – huidige X253 GLC300 2015 – huidige R172 SLK300 2015 – huidige X253 GLC300 / GLC300 4 Matic
189 kW weergawe
2019 – huidige W213 E300 EQ Boost
Verwysings
Kategorie:Mercedes-Benz-enjins