Die # simbool staan meestal bekend as die nommerteken of die huts (Engels = hash). In Noord-Amerika word dit ook as pondteken gebruik.
Die Unicodekode is U+0023 en die HTML-kode is #
Sien ook Hutsmerk Spesiale karaktersː Unicode, ASCII, HTML
Eksterne skakels