duimnael|Andrei Zjdanof Andrei Aleksandrowitsj Zjdanof (Russies: Андре́й Алекса́ндрович Жда́нов, IPA: [ɐnˈdrej ɐlʲɪˈksandrəvʲɪtɕˈʐdanəf]; 26 Februarie [O.S. 14 Februarie] 1896 - 31 Augustus 1948) was 'n Sowjetse kommunistiese partyleier en kulturele ideoloog. Ná die Tweede Wêreldoorlog is gedink dat Zjdanof die opvolger van Josef Stalin sou wees, maar hy is voor Stalin oorlede. Hy is in die periode 1945 tot 1948 beskryf as die "hoofpropagandis" van die Sowjetunie.
Eksterne skakels
Kategorie:Ontvangers van die Orde van Lenin Kategorie:Russe in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Russiese politici Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 1948