Grégory Lemarchal (13 Mei 1983 – 30 April 2007) was 'n Franse sanger en wenner van die vierde reeks van die realiteitstelevisieprogram Star Academy Frankryk, wat op die TF1-televisienetwerk uitgesaai is. Lemarchal is in La Tronche gebore, en naby Chambéry grootgemaak. Hy is die eerste kind van moeder Laurence en Vader Pierre Lemarchal en het een suster, Leslie. Op die ouderdom van twintig maande is hy met die oorerflike siekte sistiese fibrose gediagnoseer.

Diskografie Ateljeealbums 2005: Je deviens moi 2007: La voix d'un ange

Lewendige opnames 2006: Olympia 06 2007: Les pas d'un ange

Versamelalbums 2009: Rêves 2012: Cinq ans

Eksterne skakels

Kategorie:Franse sangers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Sterftes in 2007