Nightwish is 'n Finse simfoniese metal-musiekgroep wat in 1996 in Kitee, in die ooste van Finland, gevorm is. Nightwish word beskou as een van die groepe wat verantwoordelik is vir die skepping, ontwikkeling en styging in gewildheid van simfoniese metal teen die einde van die 1990's.
Diskografie Ateljeealbums Angels Fall First (1997) Oceanborn (1998) Wishmaster (2000) Over the Hills and Far Away (2001) Century Child (2002) Once (2004) Dark Passion Play (2007) Imaginaerum (2011) Endless Forms Most Beautiful (2015) Human. :II: Nature. (2020)
Kategorie:Finse musiekgroepe