Alpes-de-Haute-Provence (04) is 'n Franse département. Sy prefektuur (hoofstad) is Digne-les-Bains, sy onderprefekture Barcelonnette, Castellane en Forcalquier. Die département maak deel uit van die gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur.

Eksterne skakels

Die webwerf van die Prefektuur Die webwerf van die Conseil général france-pub.com/Alpes-de-Haute-Provence

Kategorie:Departemente in Provence-Alpes-Côte d'Azur