Gareth Yuen (gebore 24 Maart 1978) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Knowing (2009) en in die televisiereekse Ponderosa (2001), Head Start (2001), en Power Rangers Operation Overdrive (2007).

Filmografie Rolprente 2009: Knowing

Televisiereekse 2001: Ponderosa 2001: Head Start 2007: Power Rangers Operation Overdrive

Video's 2007: Petit homme 2007: Ranger Vehicles 2008: Power Rangers - Operation Overdrive Vol.1 Brownbeard's Pearl

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense