Matt Zeremes is 'n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All My Friends Are Leaving Brisbane (2007), Strangers Lovers Killers (2010), en Super Awesome! (2015).

Filmografie Rolprente 2006: Burke & Wills 2007: All My Friends Are Leaving Brisbane 2010: Strangers Lovers Killers 2013: Aim High in Creation 2015: Super Awesome! JB & the Mule

Televisiereekse 2005: The Surgeon 2019: Hardball

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu