Adam Zwar (gebore 13 Januarie 1972) is 'n Australiese skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Wilfred (2007), Lowdown (2010), en Agony (2012).

Filmografie Rolprente 2007: Rats and Cats

Televisiereekse 2006: The Wedge 2007: Wilfred 2010: Lowdown 2011: Wilfred 2011: The Match Committee 2011: Some Say Love 2012: Agony 2014: Party Tricks 2018: Squinters

Televisierolprente 2013: Bodyline: The Ultimate Test

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu