Oscar Asche (26 Januarie 1871 – 23 Maart 1936) was 'n Australiese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Don Quixote (1933), My Lucky Star (1933), en Scrooge (1935).

Filmografie Rolprente 1923: Chu-Chin-Chow 1933: Don Quixote 1933: My Lucky Star 1934: Chu Chin Chow 1934: Two Hearts in Waltz Time 1935: Scrooge 1935: The Private Secretary 1936: Eliza Comes to Stay

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1871 Kategorie:Sterftes in 1936 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu