Shane Withington (gebore 22 Augustus 1958) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Strange Bedfellows (2004) en in die televisiereekse A Country Practice (1981), Water Rats (1996), en Out of the Blue (2008).

Filmografie Rolprente 2004: Strange Bedfellows

Televisiereekse 1981: A Country Practice 1987: Willing and Abel 1988: Home and Away 1989: The Family Business 1991: Roy's Raiders 1996: Water Rats 1999: Dog's Head Bay 2005: Flipper & Lopaka: The Search for Neptune's Trident 2005: Dive Olly Dive! 2008: Out of the Blue

Televisierolprente 1984: Queen of the Road 2005: Blinky Bill's White Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense