Jordan Patrick Smith (gebore 18 Junie 1989) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ruins (2008) en Unbroken (2014), en in die televisiereeks Home and Away (1988).

Filmografie Rolprente 2008: The Ruins 2014: Unbroken

Televisiereekse 1988: Home and Away 2013: Vikings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 21ste eeu