Xander Speight (gebore 25 Maart 1996) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lucifer Killings (2016), The Neon Spectrum (2017), en Frankie, en in die televisiereeks Worst Year of My Life, Again! (2014).

Filmografie Rolprente 2016: The Lucifer Killings 2017: The Neon Spectrum Frankie

Televisiereekse 2014: Worst Year of My Life, Again! 2016: Everyday Alien

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1996