Jesse Spencer (gebore 12 Februarie 1979) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Uptown Girls (2003) en in die televisiereekse Neighbours (1985), House (2004), en Chicago Fire (2012).
Filmografie Rolprente 2003: Uptown Girls 2003: Swimming Upstream 2006: Flourish 2015: The Girl Is in Trouble
Televisiereekse 1985: Neighbours 2002: She, the Ultimate Weapon 2004: House 2012: Chicago Fire
Televisierolprente 2001: Curse of the Talisman 2002: Stranded
Video's 2001: Winning London 2004: The Lowdown on Uptown 2005: Swimming Upstream: The Making of a Champion 2013: T.H.E. Event 2013
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu