Steven Tandy (gebore 23 Oktober 1952) is 'n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Horseman (2008) en Girl Clock! (2010), en in die televisiereekse Mortified (2006) en Sea Patrol (2007).

Filmografie Rolprente 2008: The Horseman 2010: Girl Clock! 2010: The Argues: The Movie 2014: Talking Back at Thunder 2018: Hobson's Choice: Martin!

Televisiereekse 2006: Mortified 2007: Sea Patrol 2014: Secrets & Lies

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu