Wil Traval (gebore 9 Julie 1980) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse All Saints (1998), Once Upon a Time (2011), Arrow (2012), en Jessica Jones (2015).

Filmografie Rolprente Treasure Hunter: Legend of the White Witch

Televisiereekse 1998: All Saints 2011: Once Upon a Time 2012: Arrow 2015: Jessica Jones 2017: The Celebrity Perspective 2019: Messiah

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense