Rhys Wakefield (gebore 20 November 1988) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sanctum (2011), The Purge (2013), en The Grand Son (2018), en in die televisiereeks True Detective (2014).

Filmografie Rolprente 2008: The Black Balloon 2009: Broken Hill 2011: Sanctum 2013: The Purge 2013: +1 2016: Cardboard Boxer 2018: The Grand Son 2019: Untitled Hollywood Hills Project 2019: Dragged Into Sunlight

Televisiereekse 2014: True Detective

Televisierolprente 2019: Reprisal

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense