Felix Williamson is 'n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Happy Feet (2006), The Great Gatsby (2013), en Gods of Egypt (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Ned 2006: Happy Feet 2013: The Great Gatsby 2016: Gods of Egypt 2018: Occupation 2019: Occupation Rainfall 2019: Koko: A Red Dog Story In Cold Light

Televisiereekse 2010: Me & My Monsters

Televisierolprente 2010: Hawke

Video's 2008: Haunted Echoes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969