Robert Taylor (gebore 7 Julie 1963) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix (1999), Vertical Limit (2000), Kong: Skull Island (2017), en The Meg (2018).
Filmografie Rolprente 1997: Phage 1999: The Matrix 2000: Vertical Limit 2000: After the Rain 2007: Storm Warning 2009: Coffin Rock 2014: Turkey Shoot 2015: What Lola Wants 2015: Downriver 2016: The Menkoff Method 2017: Kong: Skull Island 2018: The Meg 2018: Blood Vessel Green Man Tunnel
Televisiereekse 1990: Yellowthread Street 2012: Longmire
Televisierolprente 1993: The Feds 1993: The Feds: Abduction 1993: The Feds: Deadfall 1993: The Feds: Deception 1993: The Feds: Obsession 1993: The Feds: Seduction 1993: The Feds: Terror 1993: The Feds: Vengeance 1993: The Feds: Betrayal 1993: The Feds: Suspect
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense