Dan Spielman (gebore 1979) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tom White (2004) en The Hunter (2011), en in die televisiereeks The Code (2014).
Filmografie Rolprente 2004: Tom White 2004: One Perfect Day 2011: The Hunter
Televisiereekse 1997: Raw FM 2014: The Code 2016: Deep Water 2017: Sisters
Televisierolprente 2013: An Accidental Soldier
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu