Lasarus Ratuere (gebore 30 Junie 1985) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ghost in the Shell (2017) en in die televisiereekse The Leftovers (2014) en Ready for This (2015).
Filmografie Rolprente 2017: Ghost in the Shell
Televisiereekse 2014: The Leftovers 2015: Ready for This
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu