George Pullar is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse A Place to Call Home (2013) en Playing for Keeps (2018).

Filmografie Televisiereekse 2013: A Place to Call Home 2018: Playing for Keeps

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1990's