Orpheus Pledger (gebore 11 Mei 1992) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Home and Away (1988), CrashBurn (2003), en Silversun (2004).
Filmografie Televisiereekse 1985: Neighbours 1988: Home and Away 2003: CrashBurn 2004: Silversun
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993