Tim Phillipps (gebore 16 Februarie 1989) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Animal Kingdom (2010) en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en The Secret Circle (2011).

Filmografie Rolprente 2010: Animal Kingdom 2014: Lemon Tree Passage 2014: Chasing the Devil 2018: The Dunes

Televisiereekse 2011: Once Upon a Time 2011: The Secret Circle 2011: Chopper 2013: The Cheerleader Diaries

Televisierolprente 2015: Neighbours 30th: The Stars Reunite 2015: Neighbours 30th Pop Party

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu