Chris Pang (gebore 29 Desember 1984) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tomorrow, When the War Began (2010), Crouching Tiger, Hidden Dragon: Sword of Destiny (2016), en Crazy Rich Asians (2018), en in die televisiereeks Marco Polo (2014).
Filmografie Rolprente 2010: Tomorrow, When the War Began 2011: Citizen Jia Li 2016: Crouching Tiger, Hidden Dragon: Sword of Destiny 2018: Crazy Rich Asians 2018: Underdogs Rising 2019: Empty by Design Falconman
Televisiereekse 2010: Stefan & Craig: Slightly Live 2014: Marco Polo Citizen A
Video's 2015: Back to Life
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1984