Hunter Page-Lochard (gebore 11 Julie 1993) is 'n Australiese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Around the Block (2013) en Spear (2015), en in die televisiereekse Wentworth (2013) en Cleverman (2016).
Filmografie Rolprente 2013: Around the Block 2015: Spear
Televisiereekse 2013: Wentworth 2015: Shit Creek 2016: Cleverman 2016: Shadow Trackers 2018: Tidelands
Televisierolprente 2012: Woollo
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu