Socratis Otto (gebore 5 Mei 1970) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix Reloaded (2003), X-Men Origins: Wolverine (2009), en I, Frankenstein (2014), en in die televisiereeks Wentworth (2013).
Filmografie Rolprente 2003: The Matrix Reloaded 2008: Monkey Puzzle 2009: X-Men Origins: Wolverine 2010: Anyone You Want 2014: I, Frankenstein 2018: Enter The Wild
Televisiereekse 2002: Young Lions 2009: Darwin's Brave New World 2010: Miracles 2013: Wentworth
Video's 2009: The Beautiful Vision
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu