Craig Horner (gebore 24 Januarie 1983) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Swimming Upstream (2003) en See No Evil (2006), en in die televisiereekse Legend of the Seeker (2008) en Once Upon a Time (2011).

Filmografie Rolprente 2003: Swimming Upstream 2006: See No Evil 2013: RingCon 2012

Televisiereekse 2001: Cybergirl 2008: Legend of the Seeker 2011: Once Upon a Time 2015: Hindsight

Televisierolprente 2008: Legend of the Seeker: The Making of a Legend!

Video's 2010: Under the Underworld 2017: Easy Come, Easy Go

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983