Nyara is 'n nedersetting geleë noordoos van Oos-Londen, langs die R349-pad na Morgansbaai. Dit val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap