Areena is 'n klein nedersetting geleë noord van Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê aan die oewer van die Kwelerarivier en val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap